Sergey Brin

Sergey Brin (geb. Сергей Михайлович Брин, Sergei Michailowitsj Brin; Moskou, 21 Augustus 1973) is een van die stigters van Google, saam met Larry Page. Vanaf Oktober 2019 is Brin die 10de rykste persoon ter wêreld, met 'n geskatte netto waarde van 53,8 miljard dollar is hy een van die 50 rykste mense ter wêreld.


Developed by StudentB